Koperhaai | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | C. brachyurus
|
Binomiale naam | |
Carcharhinus brachyurus (Günther, 1870)
| |
Bevestigde (donkerblou) en vermoede (ligte blou) verspreiding | |
Sinonieme | |
Carcharhinus acarenatus Moreno & Hoyos, 1983
*dubbelsinnige sinonieme |
Die Koperhaai (Carcharhinus brachyurus) kom langs die hele kuslyn van Suid-Afrika voor tot by Kaap Vidal. Die haai is bruingrys tot koper aan die bolyf en wit onder. Die haai kom altyd redelik naby die kus voor. Hy kan maklik verwar word met die gryshaai. Die haai word tot 3 m lank en 242 kg swaar. In Engels staan die haai bekend as Copper shark.
© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search